Ek Wil Lewe (Feat. Franja Du Plessis)
Ruan Josh
3:33Ek weet ek is soms hard op jou Maar net omdat ek van jou hou, my liefling En ek weet jy sukkel met verstaan Oor wat in hierdie kop aangaan vir my Maar daar's iets tussen jou en my Wat sorg dat ons twee altyd by mekaar bly Want ek weet ek's op Mars en jy's op Venus Sal jou in die middel kry Jy vat my nes ek is Kyk al daai moeilike net mis En jy wil alles van my hê Jy gee nie om oor hoe ek lyk As jy in die oggend vir my kyk En langs my wakker lê En ek weet jy waardeer elke soen wat ek gee En hoe hard ek probeer net vir jou Ek weet ek's op die regte plek Want jy vat my nes ek is, is, is, is, is Jy vat my nes ek is, is, is, is, is Sukkel met romanties wees Maar jy probeer maar altyd steeds my liefling En as ek praat oor hoe ek voel Weet jy nie mooi wat ek bedoel daarby Maar die liefde wat jy vir my het Sal sorg dat ons twee altyd by mekaar bly Want ek weet ek's op Mars en jy op Venus Sal jou in die middel kry Jy vat my nes ek is Kyk al daai moeilike net mis En jy wil alles van my hê Jy gee nie om oor hoe ek lyk As jy in die oggend vir my kyk En langs my wakker lê En ek weet jy waardeer elke soen wat ek gee En hoe hard ek probeer net vir jou Ek weet ek's op die regte plek Want jy vat my nes ek is, is, is, is, is Jy vat my nes ek is, is, is, is, is