Notice: file_put_contents(): Write of 650 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Ruan Wessels - Ongeduldige Kuns. | Скачать MP3 бесплатно
Ongeduldige Kuns.

Ongeduldige Kuns.

Ruan Wessels

Альбом: Ongeduldige Kuns.
Длительность: 2:04
Год: 2019
Скачать MP3

Текст песни

Jy's ongeduldige kuns
N palm vol dorings
Saam met jou het stilte nog nooit so goed geklink nie
Ek kan net wag tot alles in plek moet
Val. Sodat jy my eventually heel kan insluk
En alhoewel vrees ons probeer terug hou.
Dwaal ek graag met dringendheid na die
Dimpels op jou rug wat vlak bo jou belt uit steek...

Vanaand skryf ek poetry oor jou beautiful lyf met elke soen wat ek op
Jou plant.
Gryp my vas sodat jy met geweld deur my onskuld kan skeur...

En fluister dan in tien vir my wat jy vir my voel as
Ons lyfe op n een te ewe ritme vir mekaar liefde projekteer

Sink jou kop op my bors.
Knoop jou vingers amper bang vas om
Myne as ons so uit asem aanhou soen.

Sou mens sweer ons is amper happy...
Laat jou drome los sodat ek skuiling kan vind aan my kant.

After all ek sal altyd die grootste aanhanger wees van eenige iets
Wat jou hande aan vat.
Dis ook al rede hkm ek myself deesdae kan verdrae.

Maar ek sal ook seker maak ek soak my liefde in Coco Cola.
Net sodat ek weet jy sal nooit van my versadig raak nie...
Maar daars iets aan daai wiskey bruin oë wat my terug vat see toe.
En iets aan die manier wat verewig saam
Jou net-net nie lank genoeg gaan wees nie