Andante Andante
Rudi
3:49Ek verlang na jou Na die winde wat sy arms om my vou So verlang ek as die son en die maan en die wind En die wolke oor my gaan Verlang jy ook na my? Daar waar jy nou in die verre lande bly En verlang jy as die son en die maan en die wind En die wolke oor jou gaan? Waai wind Bring haar terug na my Waai wind Bring hom terug na my Bring haar terug na my Jantjie kom huis toe Katryntjie wag op jou Jantjie kom huis toe Die Kaap is leeg sonder jou Met die ghantang van die Onderkaap As die mammies op hul hakke loop Wie kan dit dan hou, my dear? Wie kan dit dan hou? Neem my hand en vat my saam Na die Dixieland vanaand Jantjie van die Onderkaap Jantjie ek is lief vir jou