As Ek Sing
Rudi
4:10Ek is baie lief vir jou Dag en nag dink ek aan jou Nou weet ek wat liefde is En ek voel hoe dit vir jou is Ek is baie lief vir jou Wat ek doen doen ek vir jou Jy’s my hartseer en my vreug Oor jou voel my hart verjeug Weet jy hoe ek oor jou voel? Liefde is vir ons bedoel Ware liefde vir ons twee Neem ons altyd met ons mee Neem ons altyd met ons mee Jy is my liefling en ek is so bly Ja die tyd is verby en jy wag nou vir my Daar by jou woning sien ek weer die lug En ek weet jy, my liefling, is terug As die maan opkom oor die velde En die sterretjies skyn in die lug Dan voel ek so lief vir die wêreld Want ek weet my liefling is weer terug My hartlam jy is my liefling en ek is so bly Ja die tyd is verby en jy wag nou vir my Daar by jou woning sien ek weer die lug En ek weet jy, my liefling, is terug Jy is my liefling, ek is so bly die tyd is verby Daar by jou woning sien ek die lug jy is terug En ek weet jy, my liefling, is terug En ek weet jy, my liefling, is terug