Notice: file_put_contents(): Write of 645 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Rudi - Verlange-Keurspel | Скачать MP3 бесплатно
Verlange-Keurspel

Verlange-Keurspel

Rudi

Длительность: 3:53
Год: 2009
Скачать MP3

Текст песни

As die Drakensberge wit lê
Witter as die winter grou
Bring dit weer die groot verlange
Na winternagte saam met jou

Drakensberge van verlange
Teen jou hange huil die wind
Sal ek in skarlaken berge
Jou ooit eendag weer kan vind?
Jou ooit eendag weer kan vind?

Met elke roos gee ek 'n duisend soene
Jou glimlag gee meer warmte as die son
Geen uur wil ek meer sonder jou bly lewe
Die jare deur is jy my lewens trou

Met elke roos gee ek 'n duisend soene
Jou glimlag gee meer warmte as die son
Geen uur wil ek meer sonder jou bly lewe
Die jare deur is jy my lewens trou

Klein Karoo, verre land van verlatenheid
Klein Karoo, waar die Swartberge troon
In die Klein Karoo het jy steeds na my verlang
Ek kom terug na jou by jou wil ek altyd woon

Klein Karoo, verre land van verlatenheid
Klein Karoo, waar die Swartberge troon
In die Klein Karoo het jy steeds na my verlang
Ek kom terug na jou by jou wil ek altyd woon