As Jy Dink Jy Weet
Ruhan Du Toit
4:09Ek sien jou val ek sien jou struikel Ek sien jou seerkry Want ek het geval Ek het gestruikel en ek het seer gekry En daar is niks wat ‘n pa nie sal doen En daar is dinge buite my beheer Net die begeerte om jou veilig te hou Teen dit wat ek nie kan keer So as ek jou lewe kon red Sou ek alles gee wat ek het Maar nou moet ek dit oorgee aan gebed Glo dat Hy jou in Sy arms het So as ek jou lewe kon red Sou ek alles gee wat ek het Maar nou moet ek dit oorgee aan gebed Ek moet dit oorgee aan gebed En ek het Ek is ‘n mens met al my foute Weet ek jy is net geleen Ek het probeer Gedoen wat ek kon doen Maar nou het ek oor gegee En daar is niks wat ‘n pa nie sal doen En daar is dinge buite my beheer Net die begeerte om jou veilig te hou Teen dit wat ek nie kan keer So as ek jou lewe kon red Sou ek alles gee wat ek het Maar nou moet ek dit oorgee aan gebed Glo dat Hy jou in Sy arms het So as ek jou lewe kon red Sou ek alles gee wat ek het Maar nou moet ek dit oorgee aan gebed Ek moet dit oorgee aan gebed En ek het En ek glo Daar is geen groter as die Here wie ek glo En Hy hoor Ek’s net ‘n pa wat bede vra So as ek jou lewe kon red Sou ek alles gee wat ek het Maar nou moet ek dit oorgee aan gebed Glo dat Hy jou in Sy arms het So as ek jou lewe kon red Sou ek alles gee wat ek het Maar nou moet ek dit oorgee aan gebed Ek moet dit oorgee aan gebed Ek moet dit oorgee aan gebed Glo dat Hy jou in Sy arms het So as ek jou lewe kon red Sou ek alles gee wat ek het Maar nou moet ek dit oorgee aan gebed Ek moet dit oorgee aan gebed En ek het