Val Op Jou Knieë
Ruhan Du Toit
3:41Sy is die vuur Wat hier in my brand Ek bly soek na beter skuiling Teen die vlamme in haar vanaand Sy is die weerlig Wat hier teen my slaan Sy laat die hare in my nek bly rys En verlam my as sy gaan En ek weet baie goed ek’s verlore hier onder die sekelmaan En te lankal geweet dat sy my weer laat droom soos ‘n regte man Sy weet hoe om my oop te breek en my wapens te laat val Sy moedig my aan Sy laat my staan As sy redeneer my hart regeer en my weerloos langs haar los Sy is gestuur Sy is vuur Sy ken my sterkpunt Sy ken my seer Sy’s die een wat altyd sê Ons kan altyd weer probeer Sy is ‘n anker Wat my heel kan maak Wat ook al slaan die donderweer Sou ek self daaraan wou raak En ek weet baie goed ek’s verlore hier onder die sekelmaan En te lankal geweet dat sy my weer laat droom soos ‘n regte man Sy weet hoe om my oop te breek en my wapens te laat val Sy moedig my aan Sy laat my staan As sy redeneer my hart regeer en my weerloos langs haar los Sy is gestuur Sy is vuur Dis as die weerlig slaan Hoe jy dit nie verstaan Hoe ‘n vrou ‘n man se hart se klop ‘n slag sal laat oorstaan Dis as die tyd stilstaan En soos die res ook gaan Wat ‘n man se harte dat hy herken sy is sy oorgaan? Sy weet hoe om my oop te breek en my wapens te laat val Sy moedig my aan Sy laat my staan As sy redeneer my hart regeer en my weerloos langs haar los Sy is gestuur Sy is vuur Sy weet hoe om my oop te breek en my wapens te laat val Sy moedig my aan Sy laat my staan Sy redeneer my hart regeer en my weerloos langs haar los Sy is gestuur Sy is vuur Sy is gestuur Sy is vuur