Notice: file_put_contents(): Write of 663 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Samantha Leonard - Ek Is Nie Almal Nie | Скачать MP3 бесплатно
Ek Is Nie Almal Nie

Ek Is Nie Almal Nie

Samantha Leonard

Альбом: 'N Duisend Keuses
Длительность: 2:53
Год: 2019
Скачать MP3

Текст песни

En al wat ek hoor is ek onthou
Van gister se hartseer en hartbreek en ontrou
Hoe kry ek jou om in my te glo?
Want jy sien hulle terugkyk as jy kyk in my oë

Begrawe jou verlede hier want jy weet
Jy hoef nie te vergewe nie maar jy moet vergeet

Want ek is nie almal nie onthou dit
Als eindig nie in vlamme nie
Jy kan my nie straf vir elke broke hart
Niks kan my verander nie
Want ek is nie almal nie

En heeltyd sien ek hoe twyfel jy
Ek gee wat ek kan jy gee wantroue vir my
Soveel stukkies van jou is gesteel
Maar hoeveel moet ek gee van my tot jy voel jy’s heel?

Begrawe jou verlede hier want jy weet
Jy hoef nie te vergewe nie maar jy moet vergeet

Want ek is nie almal nie onthou dit
Als eindig nie in vlamme nie
Jy kan my nie straf vir elke broke hart
Niks kan my verander nie
Want ek is nie almal nie

Ek wil nie hier wegloop en voel ek is gesloop
Na teveel gee en geleer ook

Want ek is nie almal nie onthou dit
Als eindig nie in vlamme nie
Jy kan my nie straf vir elke broke hart
Niks kan my verander nie
Want ek is nie almal nie

Want ek is nie almal nie onthou dit
Als eindig nie in vlamme nie
Jy kan my nie straf vir elke broke hart
Niks kan my verander nie
Want ek is nie almal nie