Tien Jaar
Spoegwolf
2:59Sy sê sy’s ’n bokser Sy hou my tuin rose vas Met merke op haar hande Dink jy my bene sal hou Vir nog ’n laaste hou En ek mompel deur die skade Dink jy daai jare Kom nou Jy’s die fighter in die skare Ek hoop maar ek val dan Aan jou Sy sê sy’s ’n bokser Sy kyk na die houe op my Ek kom uit die koue Daar’s iets in my hart Wat nog gloei Waar dit soms ook bloei En ek mompel deur die skade Dink jy daai jare Kom nou Jy’s die fighter in die skare Ek hoop maar ek val dan Aan jou