Tien Jaar
Spoegwolf
2:59Ek het jou ontmoet In al daai geel Jy’t daai doos by jou gehad Ja, die een wat my naar gemaak het En ek moes speel Oor al my swart Die slaaploopdroom wat my rug ophou Die ding wat my my lewe lank dophou En nou Vir jou Bou jou lewe bo my hoog Genoeg dat die donker jou nie kry nie Julie Julie Julie Julie Kan ek weer begin voor al daai geel? Jy't dit als op jou gesit Gesê dat ons net uitgedink is En volg jy in al my swart Op die wolktrappad wat my wakker hou Die ding wat ek my lewe lank dophou Maar nou Vir jou Bou jou lewe bo my hoeg Genoeg dat die donker jou nie kry nie Julie Julie Julie Julie Julie Julie Julie Julie Julie