Notice: file_put_contents(): Write of 629 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Spoegwolf - Immergroen | Скачать MP3 бесплатно
Immergroen

Immergroen

Spoegwolf

Альбом: Water En Weerlig
Длительность: 3:31
Год: 2025
Скачать MP3

Текст песни

Ek weet nie wat ek ingebring het nie
Maar daar’s iets wreed in die lug
Is dit nie waarvoor ons gebid het nie
Seker, maar ek het gehoop vir rus
 
Ek kon beter met al hierdie kanse werk
Maar ek het gevat en gevlug
Ek wil sê dis ook aan my gedoen
Maar jy sê dit klaar op jou gesig
 
Glo my ek het die wapens 
Op my vriende gerig
 
Immergroen,
Immer is jy tog net wat jy doen
Immerson
Almal wat ek ontmoet is stukkies God
 
Ek weet nie wat van my geword het nie
Daar is 'n kraak in my rug
Is dit nie wat ons gefight het nie 
Wreedheid spruit uit swakheid 
 
Glo my ek het die wapens 
Soos vlae opgerig
 
Immergroen,
Immer is jy tog net wat jy doen
Immerson
Almal wat ek ontmoet is stukkies God