Notice: file_put_contents(): Write of 624 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Spoegwolf - Onbreekbaar | Скачать MP3 бесплатно
Onbreekbaar

Onbreekbaar

Spoegwolf

Альбом: Silwer
Длительность: 4:01
Год: 2021
Скачать MP3

Текст песни

Ek't al draaie gevat tot hier
Het jy nie ook nie?
Ek wens ek kon se ek was nooit... verlief nie
Jy sou my nie glo nie

Wat hulle sê van vonke en vlinders
Vir my is dit anders

Jy is my vuur
Jy slaan jou vlamme soos branders teen my mure
Waar jy brand... brand ek ook
Ons planne kan inval, inval ons is onbreekbaar
Ons is deel van mekaar
Dit kan inval, inval ons is onbreekbaar ons is deel van mekaar

Ek moet nog leer hoe om saam te vlieg
Moet jy nie ook nie?
Is daar n plek waar ons mag ophou hardloop
En wies so blind?

Wat hulle se van vonke en vlinders
Vir my is dit anders
Jy is my vuur
Jy slaan jou vlamme soos branders teen my mure
Waar jy brand, brand ek ook
Ons planne kan inval, inval ons is onbreekbaar
Ons is deel van mekaar dit kan inval inval ons is onbreekbaar
Ons is deel van mekaar