Tien Jaar
Spoegwolf
2:59O die soutpilaar het nou Met 'n moerse knaal gebreek Ek wonder maar nou net van jou Sal ek weet Met die kamer sluk my in En die kussing sluk my weg Maar jy bly op my oë soos 'n sonvlek Hey sambreeltjie Gooi jouself net oor Die ergste lê daar voor Op die agterstoep van my brein Word ek dronk aan iets soos jy Hou jou voete Skuif nader kruisbeen Hoog getuig Maar ek het 'n foto Maar hy's klein Van iets wat lyk soos jy Ag hou dit toe Dit sal my kamer aan die brand slaan Hey sambreeltjie Gooi jouself net oor Die ergste lê daar voor Ek dink jou bloed is in my hart Jou God in my long Ek stuig in 'n sprong Soos 'n warm Warm Ballon