Stroomop
Spoegwolf
3:26Kathryn, wil jy wals? My hart het al hel toe gegaan En my vriende is die waters in Om die stukkies op planke te haal Jy maak my een sekonde oud Jy maak my een sekonde oud Die grasse is al lank Die band wat hier êrens wegkruip Speel van Jesus en harde houd Tussendeur stukkies van jou Jy maak my een sekonde oud Jy maak my een sekonde oud Maar staan my digter by Hoe alleen wil jy eintlik wees Maak jou hande vas aan my Want, ai Jy is die gryp wat my nog stadig kry Ja, jy Jy is die gryp wat my nog stadig kry Nee, ek weet nie waarheen My bloed klonte loop nie Maar jy't êrens hier in my kom sit