Wind Uit My Seile
Steve Hofmeyr
3:06Ek mis jou voete kaal op my blink dashbord as jy die sitplek afslaan En alles word wat 'n kaalvoet seun gedroom het Ek het die dag na skool elke sent gespaar ek het so hard gewerk ek is dood verklaar Maar ek het terug gekom met 'n Chev Chevelle vyfhondered perdekrag vuurwa vat so Ek het dam ver gery om niks te kry van wat jy gesê het, wag vir my Ek het niks geweet nie ek het niks geëet nie ek het bloed gesweet maar jou nooit vergeet nie Êrens in die wêreld staan 'n ou soos ek, die meisie van sy drome is op 'n ander plek Dis 'n voertsekdag na 'n lang gewag, dis 'n droogbek lag en 'n lang lang nag 'n Klein klein hart met 'n groot groot wond, die tyres van my lewe vat ek plek plek grond, jy lag But dis 'n voertsekdag En as ek terugsit met my groot reportkaart sien ek ek het 'n uur gescore en daar geval Maar neergeslaan toe ek jou kom haal het Ek skeur jou weg uit my voertsekhart met 'n dop wat brand in my twee jaar baard En 'n honderd trip beats op 'n jukebox plaat Ek het dam ver gery om niks te kry van wat jy gesê het, wag vir my Ek het niks geweet nie ek het niks geëet nie ek het bloed gesweet maar jou nooit vergeet nie Êrens in die wêreld staan 'n ou soos ek, die meisie van sy drome is op 'n ander plek Dis 'n voertsekdag na 'n lang gewag, dis 'n droogbek lag en 'n lang lang nag 'n Klein klein hart met 'n groot groot wond, die tyres van my lewe vat ek plek plek grond, jy lag But dis 'n voertsekdag Dis 'n voertsekdag Dis 'n voertsekdag Dis 'n voertsekdag Dis 'n voertsekdag Dis 'n voertsekdag