As Jy My Vind
Steve Hofmeyr
3:32Kyk ek sit my lewe in jou hand Kyk ek hou my vingers teen jou wang En ek sê jou niks in hierdie wêreld sal ooit tussen ons kom staan nie En ek vra jou of jy kan verstaan Al weet jy nie waar kom dit vandaan nie Sien jy nie jy vat my son my maan as jy moet gaan nie En jy vat die wind Die wind uit my seile Jy vat die wind Die wind uit my seile Jy vat die wind Die wind uit my seile Jy vat die wind Kyk jou hart word veilig in my hand Kyk hoe al die engele om ons land Gee vir my een oomblik om my asem terug te kry En jy vat die wind Die wind uit my seile Jy vat die wind Die wind uit my seile Jy vat die wind Die wind uit my seile En jy vat die wind Die wind uit my seile Jy vat die wind Jy vat die wind Die wind uit my seile Jy vat die wind Die wind uit my seile Jy vat die wind