Notice: file_put_contents(): Write of 646 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Steyn Fourie - Drome In Die Wind | Скачать MP3 бесплатно
Drome In Die Wind

Drome In Die Wind

Steyn Fourie

Альбом: Steyn Fourie
Длительность: 4:12
Год: 2013
Скачать MP3

Текст песни

Gister se drome
Gister se wense
Waar het die tyd jou heen geneem my lief?
Nou bly daar net die seer verwyt in my

Gister se woorde
Gister se oë
Hoe kon ‘n mens dan ooit vergeet vergeet?
Wat vir jou alles was is nou verby

Woorde van uit die wind
Die hele wêreld vol
Boonop is nes ‘n kind
Probeer onthou, net sal jy

Waar is ons liefde heen en jy?
Drome word op die wind gedra
Word deur die lewe voort gewaai na jou

Fluister die woorde
Fluister my drome
Ek moet net aanhou glo die pad bly loop
Bly hoop dat ons weer eendag weer ontmoet

Waar is ons liefde heen?
Weg met die wind en reën
Waar sal ek jou weer vind?
Kom tog net terug terug na my

Drome waai met die wind verby
My hele wêreld is net jy
Drome word op die wind gedra na jou

Waar sal ek jou weer vind kom terug
Drome waai op die wind verby
Die antwoord lê binne jou en my
Drome waai op die wind verby na jou
Na jou

Drome is nes ‘n kind
Waar sal ek jou weer vind?
Kom terug, kom terug na my

Drome waai op die wind verby na jou