Strange Little Girl
The Stranglers
2:42Bantam hom so en flennie die snare Ek is verlief op die kind Die son slaan vuur uit die sweetvoshare Ek is verlief op die kind Hoor jy, meisie met die sweetvoshare? Verstaan jy die praat van die ramkiesnare? Ek is verlief op jou kind Lappa lei vir Bella koud In Waboomspruit se geel bossies Lappa maak vir Bella stout Met Hanepoot natrossies Donkerrooi die wingerdblaar En warmrooi die mond van haar my hart blom wit vir die voshaarnooi Pluk heide van die rooiste rooi Vir hierdie einste voshaarnooi Bellabint, my meisiekind Dis hartblom wit, dis heiderooi Bellabint, my meisiekind Dis hartblom wit, dis heiderooi Vir jou my voshaar meisiekind