Soveel Beloftes
Steyn Fourie
3:58Dis jou oë en die belofte Wat my by maak en my werd En die houding die astrantheid Wat probeer jy tog verwek? Ek’s magteloos Dit maak my seer Ek’s magteloos Dit maak my seer Toe jy wegloop daardie keer Wou ek tog net weer probeer Maar’s jy’s hardkoppig en verval Jy sal nog jou lessie leer Dit maak my klaar Hou op met speel Dit maak my klaar Hou op met speel Dis jou oë en die belofte Wat my by maak en my werd Ek sal opgee ek sal weggaan (weggaan) Net verdwyn van die planeet Dis vir jou wat ek wil hê (Vir jou wat ek wil hê) En ek wil jou nie vergeet Jy’s vir my die mooiste ding Jy moet bly hier in my kring Dis vir jou wat ek wil hê Tussen jou wat ek wil lê Ek’s mal oor jou (Ek is, ek is) Dit maak my seer (Maak my, maak my, seer) Dit maak my klaar (Maak dit, maak dit, klaar) Ek’s mal oor jou (Ek is, ek is, mal) In die donker van die nag (In die, in die, donker) Sal ek altyd vir jou wag (Sal ek, sal ek, altyd) In die donker van die nag (In die, in die, donker) O elke uur van elke dag (Elke, elke, uur) Sal ek vir jou wag (Sal ek, vir jou, wag) Elke uur van elke dag (Elke, elke, uur) In die middel van die nag (In die, middel, van die) Sal ek altyd vir jou wag (Sal ek, vir jou, wag)