Notice: file_put_contents(): Write of 659 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Theuns Jordaan - Kouevuur (Live) | Скачать MP3 бесплатно
Kouevuur (Live)

Kouevuur (Live)

Theuns Jordaan

Длительность: 3:04
Год: 2020
Скачать MP3

Текст песни

Die kole gloei soos vroer aande
Maar die vuur is in my kop
En 'n ysige wind skroei my hande
Vas om die beker met dop

Die ryp is 'n vlam om my voete
Maar die koue brand in my bors
En ek drink en ek dink aan die soeter
Wyn teen die groter dors

Met 'n koue hart tot die môreuur
Drink ek teen die vuur in my kop
En ek voel die koue, ek voel die vuur
Vreet my stuk stuk op
Vreet my stuk stuk op

Daar’s teveel met die wêreld gefoeter
Daar’s teveel met die mense gemors
En ek drink en ek dink aan die soeter
Wyn teen die groter dors

Met 'n koue hart tot die môreuur
Drink ek teen die vuur in my kop
En ek voel die koue, ek voel die vuur
Vreet my stuk stuk op

En die helde na al die geploeter
Lê diep in die aarde se kors
En ek drink en ek dink aan die soeter
Wyn teen die groter dors

Met 'n koue hart tot die môreuur
Drink ek teen die vuur in my kop
En ek voel die koue, ek voel die vuur
Vreet my stuk stuk op

Met 'n koue hart tot die môreuur
Drink ek teen die vuur in my kop
En ek voel die koue, ek voel die vuur
Vreet my stuk stuk op

Ek voel die koue, ek voel die vuur
Vreet my stuk stuk op