Notice: file_put_contents(): Write of 631 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Tobi Jooste - Nagmaalslied | Скачать MP3 бесплатно
Nagmaalslied

Nagmaalslied

Tobi Jooste

Альбом: Katedraal
Длительность: 4:09
Год: 2016
Скачать MP3

Текст песни

Ek staan skuldig voor U Heer
Voor U my Vader wat regeer
Ek is nederig in my hart
Maar my siel is so verward
En my lewe lê vuil voor U troon

O Heer, vergewe my
O Heer, kom maak my vry
Van die sondelas o kom na my om dit skoon te was
Want ek wil weer vlekkeloos voor U staan

Die wyn en die brood wat ek nou neem
Is 'n teken van U rykdom en U seën
Al die oorvloed binne my kom en borrel in my vry
En die oorsaak is die Gees wat in my bly

O Heer, vergewe my
O Heer, kom maak my vry
Van die sondelas o kom na my om dit skoon te was
Want ek wil weer vlekkeloos voor U staan

O Heer, vergewe my
O Heer, kom maak my vry
Van die sondelas o kom na my om dit skoon te was (Vergewe my)

O Heer, vergewe my
O Heer, kom maak my vry
Van die sondelas o kom na my om dit skoon te was
Want ek wil weer vlekkeloos voor U staan
Want ek wil weer vlekkeloos voor U staan