Notice: file_put_contents(): Write of 637 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Tobi Jooste - Oorwinningslied | Скачать MP3 бесплатно
Oorwinningslied

Oorwinningslied

Tobi Jooste

Альбом: Katedraal
Длительность: 3:37
Год: 2016
Скачать MP3

Текст песни

Ek sien in my gees die Glorie en die Almag van die Heer
Die Allerhoogste wat in liefde oor Sy Koningkryk regeer
Hy’t belowe aan die einde op die wolke kom Hy weer
Hy is Koning Hy regeer

Loof Hom prys Hom halleluja
Loof Hom prys Hom halleluja
Loof Hom prys Hom halleluja
Hy is Koning Hy regeer

Die Here is ons vesting wat vir altyd sal bly staan
Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan
Hy's ons wapen Hy's on vesting Hy't die vyand reeds verslaan
Hy's die rots wat ewig staan

Loof Hom prys Hom halleluja
Loof Hom prys Hom halleluja
Loof Hom prys Hom halleluja
Hy's die rots wat ewig staan

Kom deel nou in die loflied hef jul hande op na bo
Blaas basuine slaan op tromme en kom dans voor God se oë
Kom deel in die oorwinning van Sy Woord waarin ons glo
Want Sy Woord sal ewig staan

Loof Hom prys Hom halleluja
Loof Hom prys Hom halleluja
Loof Hom prys Hom halleluja
Want Sy Woord sal ewig staan
Want Sy Woord sal ewig staan
Want Sy Woord sal ewig staan