Notice: file_put_contents(): Write of 612 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Twee - Kaggel | Скачать MP3 бесплатно
Kaggel

Kaggel

Twee

Альбом: Piekniek Vir Twee
Длительность: 3:15
Год: 2016
Скачать MP3

Текст песни

Daar’s kaggel in die kamer
Ons lê kaal in die bed
Die bure hou partytjie
En dis toe waar jy sê
Ek voel veilig in jou arms
Kan ons veraltyd hier bly
Daar's 'n kers in die badkamer
Ek is bang dat jy gly

Ek sal hierdie heuwels platloop
Die laatjies gaan deur die laatjies
Kom by die punt en ek sal vir jou sink
Al die paadjies so baie paadjies
Jy sal moet kies my ding
Jy sal moet kies my ding

Jy wag vir die are
Van God se genade
Ek dink jy lees dit verkeerd
Daar lê bloed op jou spoor
En jy dink jy is velore
Klim tog net terug in die bed
Ek wil jou net heelmaak

Ek sal hierdie heuwels platloop
Die laatjies gaan deur die laatjies
Kom by die punt en ek sal vir jou sink
Al die paadjies so baie paadjies
Jy sal moet kies my ding
Jy sal moet kies my ding

Jy wag vir die are
Van God se genade
Ek dink jy lees dit verkeerd
Daar lê bloed op jou spoor
En jy dink jy is velore
Klim tog net terug in die bed
Ek wil jou net heelmaak

As jy van daai stoel af opstaan
Dan sal ek jou my god maak
Is daar 'n punt of kan ek aangaan

Daar's kaggel in die kamer
Ons lê kaal in die bed
Die bure hou partytjie
En dis toe waar jy sê
Ek voel veilig in jou arms
Kan ons veraltyd hier bly
Daar's 'n kers in die badkamer
Ek is bang dat jy gly
Daar's 'n kers in die badkamer
Ek is bang dat jy gly