Notice: file_put_contents(): Write of 724 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Vaatjie - Bly Vir Nog Net Een (Met Zak Van Niekerk) (Feat. Zak Van Niekerk) | Скачать MP3 бесплатно
Bly Vir Nog Net Een (Met Zak Van Niekerk) (Feat. Zak Van Niekerk)

Bly Vir Nog Net Een (Met Zak Van Niekerk) (Feat. Zak Van Niekerk)

Vaatjie

Альбом: Sersant
Длительность: 3:07
Год: 2014
Скачать MP3

Текст песни

Ou Jan kom by die bar na 'n lang dag se werk vir 'n yskoue dop, dan's hy vinnig weer sterk
Hy sê vir die barman gee 'n yskoue bier en hy check, jus hier's lekker pelle, baie pelle hier
'n Gelag, 'n gejuig, ja nee alles gaan goed en hy sê vir sy pelle na die een moet ek groet
Ek moet more weer werk en die aand is verby, daar's 'n vrou by die huis wat vanaand met my baklei

Ag nee man tjomma, bly net vir nog een, ek sal daarvoor betaal, jy kan geld by my leen
Alright, dis reg, ek gaan nog eenetjie kry maar as ek dan wil loop dan gaan niemand met my stry

Ou Jan drink vinnig aan sy tweede dop en hy sê vir sy pelle na die een moet ek stop
Want hy voel in sy bloed hierdie party gaan goed, as hy nie vinnig plan maak nie word daar nog gegroet
Alright ouens, jus, ek moet nou pilles plakke loop want as ek gekuier onder hier word my arms gou gou geknoop
Ek beter nou vinnig na my huis toe gaan want daai vrou van my slaan harder as 'n man

O ag nee man tjomma, bly net vir nog een, ek het als uitgesort, het 'n tab uitgeneem
Alright, kwaai, dis reg, ek gaat nog eenetjie drink, maar sponsor daar a paar Chappies om my asem wat so stink

So gaan dit aan vir die hele aand deur, ou Janna lekker warm, hy moet met drankies keer
Maar elke keer as die man wil loop, staan sy tjommies almal reg om 'n brandewyn te koop
O Jan nou lekker op sy tiende dop en hy kyk na sy horlosie, swaar, die tyd het nou gestop
Hy sit sy glas neer, mik vir die deur en skielik staan sy tjommies met 'n dop om hom te keer

Ag nee man tjomma, bly net vir nog een, sê net vir jou vrou jy't 'n movie uit geneem
Alright, kwaai, dis reg, ek gaat nog eenetjie drink, maar as jy my dan try en stop dan gaan ek julle baklei pappa
Ou Jan is so gesuip hy kan nie op sy voete bly, en hy weet nie eers hier's groot dinge want sy foon is pap gelui
Hy loer 'n bietjie rond en sê, waar's almal nou gegaan, en hy check dis net hy en die barman Hennes slaap se man

Your wife is goings to moer you, she told me she's alone
Ag shutup man wat weet jy en hoekom antwoord jy my phone?
Jy't gesê hy moet antwoord, het jy nou vergeet?
Waar kom jy dan nou vandaan en hy try hom weer orreed

Ag nee man tjomma, bly net vir nog een, dis al amper toe maak tyd, tune jou vrou dit het gereën
Alright, kwaai, dis reg, ek gaan nog een vat ook na maar as dit kwaai is vanaand as ek daar is gaan ek op jou uittrekbank kom slaap