My Nannas

My Nannas

Wikus Botma

Альбом: My Nannas
Длительность: 3:18
Год: 2022
Скачать MP3

Текст песни

Kom hoor hier lyfie
My boodjie kan nie sonder jou bly dryf nie
Kan my storie nie meer sonder jou beskryf nie mmm

My liewe lyfie
Ek smag na jou soos nikotien en suiker
My beursie is leeg maar ek is ryker mmm

Want jy’s my nannas, my brannas
Oros in ‘n lang glas, my bietjie, my alles
Stukkie wat in my puzzle pas, nannas

Ja jy’s my nannas, my brannas
Oros in ‘n lang glas, my bietjie, my alles
Stukkie wat in my puzzle pas, nannas

Lyfie
My oë raak nie moeg om vir jou te kyk nie
‘n Diamant's nog nooit so mooi geslyp nie mmm

My liewe lyfie
My ma sê sy hou ook van jou
Daai is ‘n vrou wat ‘n man moet trou mmm

Want jy’s my nannas, my brannas
Oros in ‘n lang glas, my bietjie, my alles
Stukkie wat in my puzzle pas, nannas

Ja jy’s my nannas, my brannas
Oros in ‘n lang glas, my bietjie, my alles
Stukkie wat in my puzzle pas, nannas

(Nannas)
(Jy’s my brannas)
(Nannas)

Nannas, brannas
Oros in 'n lang glas, bietjie alles
Stukkie wat in my puzzle pas nannas

Ja jy’s my nannas, my brannas
Oros in ‘n lang glas, my bietjie my alles
Stukkie wat in my puzzle pas, nannas

Ja jy’s my nannas