Horisontaal
Valiant Swart
4:26Herinneringe waai weg soos winter datums Jou beeld verdor in my hart en my asem Deur die leë geboue van blinde verlange Het ek na jou geloop en roep vir maande Maar jy was altyd iewers in die gange of agter 'n gordyn En het ewig vlietend agter my om die hoek verdwyn Verdwyn Verdwyn Ek wandel alleen oor strate en strande Met niks behalwe die wind in my hande Ek ken die koue vertrekke van binne en buite En droeë gesprekke net ek op my eie Maar jy's altyd iewers in die gange of agter 'n gordyn En het ewig vlietend agter my om die hoek verdwyn Verdwyn Verdwyn Verdwyn Verdwyn Verdwyn Verdwyn Verdwyn Verdwyn Verdwyn Verdwyn