Notice: file_put_contents(): Write of 696 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Verskeie Kunstenaars - As Jy Lief Is Vir Die Here | Скачать MP3 бесплатно
As Jy Lief Is Vir Die Here

As Jy Lief Is Vir Die Here

Verskeie Kunstenaars

Длительность: 1:02
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

As jy lief is vir die Here stamp jou voet
As jy lief is vir die Here stamp jou voet
As jy lief is vir die Here, as jy lief is vir die Here, as jy lief is vir die Here stamp jou voet

As jy lief is vir die Here klap jou hande
As jy lief is vir die Here klap jou hande
As jy lief is vir die Here, as jy lief is vir die Here, as jy lief is vir die Here klap jou hande

As jy lief is vir die Here sê o ja (O ja)
As jy lief is vir die Here sê o ja (O ja)
As jy lief is vir die Here, as jy lief is vir die Here, as jy lief is vir die Here sê o ja (O ja)

As jy lief is vir die Here doen al drie
As jy lief is vir die Here doen al drie
As jy lief is vir die Here, as jy lief is vir die Here, as jy lief is vir die Here doen al drie