Notice: file_put_contents(): Write of 676 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Verskeie Kunstenaars - As Jy Wil Skreeu | Скачать MP3 бесплатно
As Jy Wil Skreeu

As Jy Wil Skreeu

Verskeie Kunstenaars

Длительность: 2:45
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

As jy wil skree, skree, skree, skree
Roep die Naam van die Here
As jy wil juig, roep, raas, gil
Jubel hardop vir Hom

Party mense skree omdat hul bang is vir gevaar
Ander mense moet weer hulle woede laat bedaar
Die kinders van die skool maak sommer groot lawaai
Maar daar's 'n sekere geraas wat God om hom laat draai

Dis as jy skree, skreeu, skree skree
Roep die Naam van die Here
As jy wil juig, roep, raas, gil
Jubel hardop vir Hom

My pa is nie so stil omdat hy rugby kyk
En my boetie het sy vinger in die deur vasgeknyp
My sussie is so bang vir 'n groot pakslae
Maar dis 'n anderse geraas waarvoor Jesus vra

Dis as jy skree, skree, skree skree
Roep die Naam van die Here
As jy wil juig, roep, raas, gil
Jubel hardop vir Hom

Ou Hannah jet haar hart voor die Here uitgestort
En almal het gelag en gedink sy's dronk
Maar God het haar gehoor en haar 'n seun gegee
En toe het sy van blydskap nog harder geskree

As jy wil skree, skree, skree skree
Roep die Naam van die Here
As jy wil juig, roep, raas, gil
Jubel hardop vir Hom

Ou Dawid was 'n snaakse koning gewees
Hy't gedans en gejuig in die Heilige Gees
Sy vrou het hom gespot en gedink hy's mal
Hy wou maar net die Here hardop prys dis al

As jy wil skree, skree, skree skree
Roep die Naam van die Here
As jy wil juig, roep, raas, gil
Prys die Naam van die Heer