Die Liefde Van Jesus / Borrelliedjie
Verskeie Kunstenaars
2:44Ek is 'n huis 'n huis waarin die Here bly Ek is 'n huis en Hy woon nou in my Hy woon nie meer in temples nie Ook nie in 'n kerk gebou As jy die Here aan neem kom woon Hy ook in jou (En jy sê) Ek is 'n huis 'n huis waarin die Here bly Ek is 'n huis en Hy woon nou in my Ek is 'n huis 'n huis waarin die Here bly Ek is 'n huis en Hy woon nou in my Hy woon nie meer in temples nie Ook nie in 'n kerk gebou As ons die Here lief het woon Hy in my en jou Ek is 'n huis 'n huis waarin die Here bly Ek is 'n huis en Hy woon nou in my Ek is 'n huis 'n huis waarin die Here bly Ek is 'n huis en Hy woon nou in my En Hy woon nou in my