Notice: file_put_contents(): Write of 690 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Verskeie Kunstenaars - Ek Sal My Lig Laat Skyn | Скачать MP3 бесплатно
Ek Sal My Lig Laat Skyn

Ek Sal My Lig Laat Skyn

Verskeie Kunstenaars

Длительность: 2:03
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

Ek sal my lig laat skyn
Ek sal my lig laat skyn
Dat die wêreld kan weet daar is 'n God wat leef
Ek sal my lig laat skyn

By die skool sal ek my lig laat skyn
By die kerk sal ek my lig laat skyn
By die huis sal ek my lig laat skyn
By die werk sal ek my lig laat skyn

Teenoor my ouers sal ek my lig laat skyn
Teenoor my onnies sal ek my lig laat skyn
Teenoor my vriende en almal om my
Sal ek 'n groot groot lig laat skyn

Ek sal my lig laat skyn
Ek sal my lig laat skyn
Dat die wêreld kan sien dat ek Jesus dien
Ek sal my lig laat skyn

As ek gehoorsaam is laat ek 'n grootlig skyn
As ek vol liefde is laat ek 'n grootlig skyn
As ek geduldig is laat ek 'n grootlig skyn
As ek parmantig is dan sal my lippe dwyn

Het ek 'n lig wanneer ek haatlik is? Nee
En 'n lig as ek onvriendelik is? Nee
As ek vloek nee
Vat nee
Steel nee
Jok nee
Maar ek sal my lig laat skyn

Ek sal my lig laat skyn
Ek sal my lig laat skyn
Dat die wêreld kan weet daar is 'n God wat leef
Ek sal my lig laat skyn
Dat die wêreld kan sien dat ek Jesus dien
Ek sal my lig laat skyn