Notice: file_put_contents(): Write of 674 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Verskeie Kunstenaars - Gert Kameelperd | Скачать MP3 бесплатно
Gert Kameelperd

Gert Kameelperd

Verskeie Kunstenaars

Длительность: 2:42
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

Van kop tot sy stertjie is Gert kameelperdjie vreeslik vreeslik skaam
Hy kruip altyd weg want hy voel seker sleg ja hy speel nooit met iemand saam

Byna veertien voet hoog met 'n rug soos 'n boog
En elke liewe dag
Kom kindertjies kyk hoe kameelperde lyk
En Gertjie hoor hoe hulle lag

Kyk sy ou horings net soos 'n slak
En kyk sy vel is vol kolle geplak
Kyk sy groot knieë o en kyk o jong
Hy't 'n lank koggelmander se tong
Goeie genugtig wil jy dit glo sy nek steek skoon die bome bo

Van kop tot sy stertjie sal Gert kameelperdjie verleë daar wegkruip tot
Hy loer deur die blare en sien dat die skare nou heeltemaal ophou met spot

Kyk sy ou horings net soos 'n slak
En kyk sy vel is vol kolle geplak
Kyk sy groot knieë o en kyk o jong
Hy't 'n lank koggelmander se tong
Goeie genugtig wil jy dit glo sy nek steek skoon die bome bo

Van kop tot sy stertjie sal Gert kameelperdjie verleë daar wegkruip tot
Hy loer deur die blare en sien dat die skare nou heeltemaal ophou
Ja heeltmaal ophou, ja heeltemaal ophou met spot