Notice: file_put_contents(): Write of 688 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Verskeie Kunstenaars - Koning Van Die Oerwoud | Скачать MP3 бесплатно
Koning Van Die Oerwoud

Koning Van Die Oerwoud

Verskeie Kunstenaars

Длительность: 1:47
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

Wie's die koning van die oerwoud? (Oe ah)
Wie's die koning van die see? (Glug glug glug)
Wie's die Koning van die groot heelal, wat alles vir ons gee?

Sy naam is J-E-S-U-S
Hy's die Koning van die oerwoud (Oe ah)
Hy's die Koning van die see (Glug glug glug)
Hy's die Koning van die groot heelal, wat alles vir ons gee

En Hy is J-E-S-U-S (Wie?)
J-E-S-U-S

U is die Koning van die wêreld, U is die God van die heelal
U is die skepper van die aarde, U is my Heer Emmanuel

Hoo hoo hoo hoo prys Sy Naam
Hoo hoo hoo hoo prys Sy Naam

U is die Koning van die wêreld, U is die God van die heelal
U is die skepper van die aarde, U is my Heer Emmanuel

Hoo hoo hoo hoo prys Sy Naam (Prys Sy Naam)
Hoo hoo hoo hoo prys Sy Naam (Prys Sy Naam)
Hoo hoo hoo hoo prys Sy Naam (Prys Sy Naam)
Hoo hoo hoo hoo prys Sy Naam