Die Liefde Van Jesus / Borrelliedjie
Verskeie Kunstenaars
2:44Liewe Koning Jesus ek is lief vir U Alles wat ek doen wil ek doen soos U wil hê Alles in my lewe en alles wat ek sê Liewe Koning Jesus wil ek doen soos U wil hê Liewe Koning Jesus ek is lief vir U Alles wat ek doen wil ek doen soos U wil hê Alles in my lewe en alles wat ek sê Liewe Koning Jesus wil ek doen soos U wil hê Liewe Koning Jesus U is ook my vriend U gee als wat goed is en niks het ek verdien So alles in my lewe en alles wat ek sê Liewe Koning Jesus wil ek doen soos U wil hê Liewe Koning Jesus wil ek doen soos U wil hê Soos U wil hê Soos U wil hê