Dis So Lekker / Die Here Wat Ek Dien
Verskeie Kunstenaars
2:55Lig jou hande op na Hom, Hy's die Koning wat gaan kom Hy's ons Heer Hy gee ons krag Hy is alles en nog meer Lig jou hande op na Hom na ons Jesus wat gaan kom, maak oop jou hart en nooi Hom in Dan sal jy van blydskap spring Lig jou hande op na Hom, prys Sy Naam en loof Hom Sing 'n vreugdeslied tot Hom en is ons Jesus wat gaan kom Ons sien uit na Sy koms Hy sien vol harte nie geloof Hosanna almal saam totdat Jesus ons kom haal Halleluja bring Hom eer Dit is Jesus ons Heer Halleluja bring Hom eer Dit is Jesus prys Sy Naam Halleluja bring Hom eer Dit is Jesus ons Heer Halleluja bring Hom eer Dit is Jesus prys Sy Naam