Notice: file_put_contents(): Write of 672 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Verskeie Kunstenaars - Monsterliedjie | Скачать MP3 бесплатно
Monsterliedjie

Monsterliedjie

Verskeie Kunstenaars

Длительность: 3:37
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

Jesus is groter as die lelikste monster, Hy is sterker as die wreedste draak
Hy is slimmer as die skelmste dief, ja Hy sien alles raak

Hy is die Koning van die heelal
En die Koning van my hart van die land, die see, en lug
Voor Hom moet al die monsters vlug, daarom prys ek Hom en sing
Want Jesus is my beskerming, en as 'n monster ooit weer vir my wil vang
Gaan hy vir seker na beter tye verlang
Vir al as ek vir hom sê, monster in die Naam van Jesus skoert, gaan weg van my af

En die Koning van my hart van die land, die see, en lug (Lug lug)
Voor Hom moet al die monsters vlug, daarom prys ek Hom en sing
Want Jesus is my beskerming, en as 'n monster ooit weer vir my wil vang
Gaan hy vir seker na beter tye verlang
Vir al as ek vir hom sê, monster in die Naam van Jesus skoert, gaan weg van my af

En daarom prys ek Hom en sing
Want Jesus is my beskerming, Hy's groter, sterker, slimmer
Koning van die Konings en die Koning van my hart
Gaan weg van my af, skoert