Notice: file_put_contents(): Write of 686 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Verskeie Kunstenaars - My Aller Beste Vriend | Скачать MP3 бесплатно
My Aller Beste Vriend

My Aller Beste Vriend

Verskeie Kunstenaars

Длительность: 1:36
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

Jesus is my allerbeste vriend
Hy hoor as ek vra, Hy weet ook wat my pla
Hy ken my diepste hart's geheims en alles wat ek doen
Hy ken my by die naam ou maat Hy's nooit ooit te besig as ek met Hom wil praat

Jesus is jou heel heel beste vriend
Hy hoor as jy vra, wil graag weet wat jou pla
Hy's by jou as dit donker is, by jou as jy alleenig is
Hy's by jou as jy hartseer is
Hy's jou allerbeste vriend

Jesus is ons heel heel beste vriend
Hy hoor as ons vra, Hy weet ook wat ons pla
Hy ken ons diepste hart's geheims en alles wat ons doen
Hy ken ons by ons name
Hy's ons allerbeste vriend

Jy nooi Hom in jou lewe in en Hy sal daar kan bly
En kort voor lank sal almal sien jy't Jesus as jou allerbeste vriend gekry