Die Liefde Van Jesus / Borrelliedjie
Verskeie Kunstenaars
2:44Staan op en sê nou ek is lief vir Jesus Staan op en sê nou ek is lief vir Hom Almal wil weet ja almal wil hoor Is jy regtig lief vir Hom? Sit nou en fluister ek is lief vir Jesus Sit nou en fluister ek is lief vir Hom Almal wil weet ja almal wil hoor Is jy regtig lief vir Hom? Staan op en skree nou ek is lief vir Jesus Sit nou en fluister ek is lief vir Hom Almal wil weet ja almal wil hoor Is jy regtig lief vir Hom?