Notice: file_put_contents(): Write of 674 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Verskeie Kunstenaars - Wees Liewer Bly | Скачать MP3 бесплатно
Wees Liewer Bly

Wees Liewer Bly

Verskeie Kunstenaars

Длительность: 2:26
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

Is ek bly oor my spliternuwe pop?
Of is ek bly oor die strukkies op my kop?
Is ek bly oor die tien rand in my sak?
Of is ek bly oor die speelding op my rak?

Wees liewer bly dat jou naam in die Hemel geskrywe staan
En dat jy aan Jesus behoort

Ek behoort aan Jesus (Ek behoort aan Jesus)

Is ek bly oor my verjaardag wat gaan kom?
Of is ek bly oor die hamster in sy hok?
Is ek bly oor my lekker sagte bed?
Of is ek bly oor die klere wat ek het?

Wees liewer bly dat jou naam in die Hemel geskrywe staan
En dat jy aan Jesus behoort
Wees liewer bly dat jou naam in die Hemel geskrywe staan
En dat jy aan Jesus behoort

Ek behoort aan Jesus (Ek behoort aan Jesus)
Ek behoort aan Jesus (Ja ek behoort aan Jesus)

Ek is bly dat my naam in die Hemel geskrywe staan
En dat ek aan Jesus behoort