Notice: file_put_contents(): Write of 684 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Virginia Lee - As Jy Net Liefde Gee | Скачать MP3 бесплатно
As Jy Net Liefde Gee

As Jy Net Liefde Gee

Virginia Lee

Длительность: 2:48
Год: 1965
Скачать MP3

Текст песни

Ek wandel hierdie lewenspad net eenmaal
'n Korte oomblik in die ewigheid
Waarom sal ek nie vriendskap gee aan almal
Wat hierdie lewenspadjie deel met my?

Voel jy ook vanaand so eensaam?
Is jy ook vanaand alleen?
Onthou net dat elke vreemdeling
'n Vriend kan wees as jy net liefde gee

Ek wandel hierdie lewenspad net eenmaal
'n Korte oomblik in die ewigheid
Waarom sal ek nie vriendskap gee aan almal
Wat hierdie lewenspadjie deel met my?

Voel jy ook vanaand so eensaam?
Is jy ook vanaand alleen?
Onthou net dat elke vreemdeling
'n Vriend kan wees as jy net liefde gee

Waar jy ookal mag gaan
Neem hierdie woorde mee
Jy's nooit alleen as jy net liefde gee