What Am I Living For?
Virginia Lee
2:17Solank die sterre helder skyn Solank die dag begin Gee ek aan jou my hartjie fyn En ek sal jou altyd bemin Tien duisend myl so ver van my Tien duisend myl geskei Alleen is ek, my hart is seer Want vir jou sien ek nie weer Wie sal jou troos wanneer ek treur En wie sal oor jou waak En hoe gaan ek die lewe deur Om nooit weer saam met jou te lag Tien duisend myl so ver van my Tien duisend myl geskei Alleen is ek, my hart is seer Want vir jou sien ek nie weer Die nag voor jy vir my verlaat Het jy gewei dat ons sou trou Jy het beloof om getrou te bly Nou sit ek hier alleen en rou Tien duisend myl so ver van my Tien duisend myl geskei Alleen is ek, my hart is seer Want vir jou sien ek nie weer Tien duisend myl Geskei