Notice: file_put_contents(): Write of 645 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Virginia Lee - Die Ou Kalahari | Скачать MP3 бесплатно
Die Ou Kalahari

Die Ou Kalahari

Virginia Lee

Альбом: Boerenooientjie
Длительность: 2:32
Год: 1965
Скачать MP3

Текст песни

(Ver in die Ou Kalahari)

Ver in die ou Kalahari
Daar sing die boere so
Gee ons die ou Kalahari
Die ou Kalahari bo

Wyd lê die eindlose vlaktes
Kameeldoringboom en sand
Eensaam en vreedsame wêreld
Dis ons Kalahari land

Sonbesies sing in jou bosse
Die hittige son te versmaai
Rooi Afrikaner-osse
Sien jy om elke draai

Ver in die ou Kalahari
Tot daar in die Molopo
Gee ons die ou Kalahari
Die ou Kalahari bo

Sonbesies sing in jou bosse
Die hittige son te versmaai
Rooi Afrikaner-osse
Sien jy om elke draai

Ver in die ou Kalahari
Tot daar in die Molopo
Gee ons die ou Kalahari
Die ou Kalahari bo

(Ver in die ou Kalahari)
(Ver in die ou Kalahari)
(Ver in die ou Kalahari)