Notice: file_put_contents(): Write of 689 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Virginia Lee - Die Son Skyn Weer Môre | Скачать MP3 бесплатно
Die Son Skyn Weer Môre

Die Son Skyn Weer Môre

Virginia Lee

Длительность: 2:44
Год: 1965
Скачать MP3

Текст песни

Die jare gaan al te langsaam verby
Hier op die aarde moet ek eensaam bly
Wêreld se dinge stoot ek nou opsy
By Hom sal die skadus verdwyn

Die son skyn weer more
Die son skyn weer more
Sonskyn en glorie verhelder die dag

Die son skyn weer more
Die son skyn weer more
Sonskyn met Jesus sal daar op my wag

Die son skyn weer more
Die son skyn weer more
Sonskyn en glorie verhelder die dag

Die son skyn weer more
Die son skyn weer more
Sonskyn met Jesus sal daar op my wag