Tien Duisend Myl (10 000 Miles)
Virginia Lee
2:55Ek sal jou nooit, nooit, nooit, nooit vergeet nie Ek sal jou altyd, altyd onthou Het jy dan nooit, nooit, nooit my skat geweet nie? Ek bly my hele lewe lank getrou aan jou Het jy dan nooit, nooit, nooit my skat geweet nie? Ek bly my hele lewe lank getrou aan jou As jy myne word dan sien ek oral blomme weelde En ek hoor 'n melodie van liefde en van jou Ek sal jou nooit, nooit, nooit, nooit vergeet nie Ek sal jou altyd, altyd onthou Het jy dan nooit, nooit, nooit my skat geweet nie? Ek bly my hele lewe lank getrou aan jou Het jy dan nooit, nooit, nooit my skat geweet nie? Ek bly my hele lewe lank getrou aan jou