Notice: file_put_contents(): Write of 678 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Virginia Lee - Ek Verlang Na Jou | Скачать MP3 бесплатно
Ek Verlang Na Jou

Ek Verlang Na Jou

Virginia Lee

Длительность: 1:56
Год: 1965
Скачать MP3

Текст песни

Ja ek verlang na jou my liefling
En ek droom van jou oë so blou
Ja ek dink net aan jou my liefling
En my hart is 'n mantel van rou

Toe jy my verlaat is my wêreld verskeur
Die son het ophou skyn maar die maan het verkleur
Ja kom nou terug na my my liefling
Ek verlang na my liefling vanaand

Toe jy my verlaat is my wêreld verskeur
Die son het op hou skyn maar die maan het verkleur
Ja kom nou terug na my my liefling
Ek verlang na my liefling vanaand