Tien Duisend Myl
Virginia Lee
3:03Jy is my liefling en ek is so bly Ja die tyd is verby en jy wag nou vir my Daar by jou woning sien ek weer die lig En ek weet jy, my liefling, is terug As die maan op kom oor die velde En die sterretjies skyn in die lug Dan voel ek so lief vir die wêreld Want ek weet my liefling is nou terug Jy is my liefling en ek kom vanaand Met die pad deur die land, deur die hek by die rand Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf En jy hoor nou die draf van my perd As die maan op kom oor die velde En die sterretjies skyn in die lug Dan voel ek so lief vir die wêreld Want ek weet my liefling is nou terug Jy is my liefling en ek kom vanaand Met die pad deur die land, deur die hek by die rand Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf En jy hoor nou die draf van my perd