Tien Duisend Myl (10 000 Miles)
Virginia Lee
2:55Ek was weg van ouerhuis Oral het ek rond gereis Nêrens sal ek ooit weer kry 'n Moeder so lieflik soos jy Jy was altyd goed vir my En so sal jy altyd bly God was goed, Hy't my gegee 'n Moeder so lieflik soos jy Ek was weg van ouerhuis Oral het ek rond gereis Nêrens sal ek ooit weer kry 'n Moeder so lieflik soos jy Jy was altyd goed vir my En so sal jy altyd bly God was goed, Hy't my gegee 'n Moeder so lieflik soos jy 'n Moeder so lieflik soos jy