Tien Duisend Myl (10 000 Miles)
Virginia Lee
2:55O boereplaas geboortegrond Jou het ek lief bo alles Al dwaal ek heel die wêreld rond Waar so gelukkig so gesond O boereplaas geboortegrond Jou het ek lief bo alles Van al die tale wat ek hoor Niks wat my siel ooit so bekoor O moedertaal o soetste taal Jou het ek lief bo alles