Notice: file_put_contents(): Write of 674 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Virginia Lee - Saggies En Teer | Скачать MP3 бесплатно
Saggies En Teer

Saggies En Teer

Virginia Lee

Длительность: 2:33
Год: 1965
Скачать MP3

Текст песни

Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep vir jou en vir my
Hy staan en wag aan die deur van ons harte
Wag daar vir jou en vir my

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep o sondaar kom tuis

Waarom dan uitstel wyl die Heiland so pleid
Bly daar vir jou en vir my
Waarom dan wag en verwerp al Sy goedheid
Goedheid vir jou en vir my

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep o sondaar kom tuis
Hy roep o sondaar kom tuis