Tien Duisend Myl (10 000 Miles)
Virginia Lee
2:55Liefling ek word nou al oud Silwer hare tussen goud Skyn daar op my voorhoof nou Lewenskragte kwyn so gou Maar my liefling jy sal altyd bly Altyd jonk en mooi vir my Ja my liefling jy sal bly Altyd jonk en mooi vir my Ja, o ja my liefling ek word oud Silwer hare tussen goud Skyn daar op my voorhoof nou Lewenskragte kwyn so gou Lewenskragte kwyn so gou