My Nannas
Wikus Botma
3:18Baby jy kan my dors kom les Mmm met jou brannewynlippe (Brannewynlippe) Ek steek in my voete vas Jy’t my asem weg gevat en dis hoe jy lyk met jou blue jean lyf vanaand Kom en vat my aan die hand Steek die dansvloer aan die brand en as jy wil dans moet jy nader aan my staan Skop uit jou skoene skuif al die stoele kom ons haak ‘n bietjie uit vanaand Sê my voel jy ook die hitte? Vanaand is ons weer op ons stukke Laat los jou voete op die ritme En soen my met jou brannewynlippe Baby jy kan my dors kom les Met jou brannewynlippe Baby jy kan my dors kom les Mmm met jou brannewynlippe Ek lek my lippe af Proe die dubbel in jou glas kom ons maak hom leeg ons gaan party pleeg vanaand Vat nog ‘n slukkie bly nog ‘n rukkie kom ons haak ‘n bietjie uit vanaand Sê my voel jy ook die hitte? Vanaand is ons weer op ons stukke Laat los jou voete op die ritme En soen my met jou brannewynlippe Baby jy kan my dors kom les Met jou brannewynlippe Baby jy kan my dors kom les Mmm met jou brannewynlippe Gooi hom bietjie sterker Nog ‘n rondte op my mond Want die smaak sit nou so lekker op my tong Sê my voel jy ook die hitte? Vanaand is ons weer op ons stukke Laat los jou voete op die ritme En soen my met jou brannewynlippe Sê my voel jy ook die hitte? Vanaand is ons weer op ons stukke Laat los jou voete op die ritme En soen my met jou brannewynlippe Baby jy kan my dors kom les Met jou brannewynlippe Baby jy kan my dors kom les Mmm met jou brannewynlippe